20 Maar Jesaja gaan selfs so ver as om te sê: “Ek is gevind deur dié wat my nie gesoek het nie.+ Ek het bekend geword aan dié wat nie gevra het waar ek is nie.”+ 21 Maar oor Israel sê hy: “Die hele dag deur het ek my hande uitgestrek na ’n ongehoorsame en hardkoppige volk.”+