Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Want ek weet goed dat julle opstandig+ en hardkoppig+ is. As julle so opstandig teen Jehovah is terwyl ek nog lewe en by julle is, hoeveel opstandiger sal julle dan nie ná my dood wees nie!

  • Nehemia 9:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 U het hulle gewaarsku sodat hulle na u Wet kon terugkeer, maar hulle was vermetel* en het geweier om na u gebooie te luister,+ en hulle het gesondig teen u wetsvoorskrifte, wat lewe beteken vir die een wat dit gehoorsaam.+ Hulle het hulle rug op u gedraai en was hardkoppig,* en hulle het geweier om te luister.

  • Sagaria 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle was hardkoppig+ en hulle wou nie luister nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel