Jesaja 1:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Want hulle sal hulle skaam oor die magtige bome wat julle begeer het,+en julle sal verneder voel weens die tuine* wat julle gekies het.+ Jesaja 66:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.
29 Want hulle sal hulle skaam oor die magtige bome wat julle begeer het,+en julle sal verneder voel weens die tuine* wat julle gekies het.+
17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.