Esegiël 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Julle moet al die ou manne, jong manne, maagde, kindertjies en vrouens doodmaak.+ Maar moenie naby enigiemand gaan wat die merk het nie.+ Julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ouermanne wat voor die tempel was.+
6 Julle moet al die ou manne, jong manne, maagde, kindertjies en vrouens doodmaak.+ Maar moenie naby enigiemand gaan wat die merk het nie.+ Julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ouermanne wat voor die tempel was.+