Jesaja 66:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Julle sal dit sien, en julle hart sal vreugdevol wees,en julle* sal vol lewe wees net soos groen gras. En die hand* van Jehovah sal aan sy knegte geopenbaar word,maar hy sal sy vyande veroordeel.”+
14 Julle sal dit sien, en julle hart sal vreugdevol wees,en julle* sal vol lewe wees net soos groen gras. En die hand* van Jehovah sal aan sy knegte geopenbaar word,maar hy sal sy vyande veroordeel.”+