Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+

  • Jesaja 51:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ek sal vir jou sê wat om te sê,

      en ek sal jou in die skaduwee van my hand beskerm,+

      sodat ek die hemel kan vestig en die fondament van die aarde kan lê+

      en vir Sion kan sê: ‘Jy is my volk.’+

  • Jesaja 66:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Want net soos die nuwe hemele en die nuwe aarde+ wat ek maak, altyd voor my sal bestaan,” sê Jehovah, “so sal julle nageslag* en julle naam bly bestaan.”+

  • 2 Petrus 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar daar is nuwe hemele en ’n nuwe aarde waarna ons volgens sy belofte uitsien,+ en regverdigheid sal daarin woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel