Jesaja 62:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jehovah het met sy regterhand en met sy sterk arm gesweer: “Ek sal jou graan nie meer vir jou vyande gee om te eet nie,en uitlanders sal nie jou nuwe wyn drink waarvoor jy hard gewerk het nie.+ Amos 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+ Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+
8 Jehovah het met sy regterhand en met sy sterk arm gesweer: “Ek sal jou graan nie meer vir jou vyande gee om te eet nie,en uitlanders sal nie jou nuwe wyn drink waarvoor jy hard gewerk het nie.+
14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+ Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+