Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:3-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “‘As julle aanhou om my wetsbepalings te volg en my gebooie te gehoorsaam en julle dit uitvoer,+ 4 sal ek vir julle reën op die regte tyd gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee. 5 Julle sal graan dors totdat julle druiwe-oes begin, en julle sal druiwe oes totdat die saaityd begin. En julle sal genoeg brood hê om te eet, en julle sal in veiligheid in julle land woon.+

  • Deuteronomium 28:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Geseënd sal julle kinders,*+ die opbrengs van julle grond, die kleintjies van julle vee, julle kalwers en julle lammers wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel