Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Dit sal sleg gaan met dié wat hulle skuld met toue van bedrog saamsleep,

      en hulle sonde met wa-toue,

      19 met dié wat sê: “Laat Hy gou maak met sy werk.

      Laat dit gou kom, sodat ons dit kan sien.

      Laat die voorneme* van die Heilige van Israel uitgevoer word,

      sodat ons dit kan weet!”+

  • Jesaja 29:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Jehovah sê: “Hierdie volk sê dat hulle na aan my is,

      en hulle eer my met hulle lippe,+

      maar hulle hart is ver van my af.

      En hulle vrees vir my is gebaseer op gebooie van mense, gebooie wat hulle geleer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel