Jesaja 60:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Nasies sal na jou lig kom,+en konings+ na jou glansende prag.*+ Haggai 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die kosbare* dinge van al die nasies sal inkom,+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul,’+ sê Jehovah van die leërmagte.
7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die kosbare* dinge van al die nasies sal inkom,+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul,’+ sê Jehovah van die leërmagte.