Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek is die Een wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder,

      en hy sal my wil ten volle uitvoer,’+

      die Een wat van Jerusalem sê: ‘Sy sal herbou word,’

      en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+

  • Jesaja 65:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wees dus vreugdevol en wees vir ewig bly oor wat ek skep.

      Want kyk, ek maak Jerusalem iets om oor bly te wees

      en haar volk iets om oor vreugdevol te wees.+

      19 En ek sal bly wees oor Jerusalem en vreugdevol wees oor my volk.+

      ’n Gehuil of ’n geroep om hulp sal nie meer in haar gehoor word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel