Levitikus 11:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ook die vark,+ want dit het hoewe wat heeltemal gesplete is, maar dit herkou nie. Dit is vir julle onrein. 8 Julle mag nie van hulle vleis eet of aan hulle dooie liggaam raak nie. Hulle is vir julle onrein.+ Jesaja 65:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hulle sit tussen die grafte,+en hulle bring die nag in geheime plekke* deuren eet varkvleis.+ En die sous van walglike* dinge is in hulle houers.+
7 Ook die vark,+ want dit het hoewe wat heeltemal gesplete is, maar dit herkou nie. Dit is vir julle onrein. 8 Julle mag nie van hulle vleis eet of aan hulle dooie liggaam raak nie. Hulle is vir julle onrein.+
4 Hulle sit tussen die grafte,+en hulle bring die nag in geheime plekke* deuren eet varkvleis.+ En die sous van walglike* dinge is in hulle houers.+