Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 65:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want kyk, ek skep nuwe hemele en ’n nuwe aarde,+

      en daar sal nie aan die vorige dinge gedink word* nie,

      en dit sal ook nie in die hart opkom nie.+

      18 Wees dus vreugdevol en wees vir ewig bly oor wat ek skep.

      Want kyk, ek maak Jerusalem iets om oor bly te wees

      en haar volk iets om oor vreugdevol te wees.+

  • 2 Petrus 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar daar is nuwe hemele en ’n nuwe aarde waarna ons volgens sy belofte uitsien,+ en regverdigheid sal daarin woon.+

  • Openbaring 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En ek het ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde+ gesien, want die vorige hemel en die vorige aarde was nie meer daar nie,+ en die see+ was ook nie meer daar nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel