35 Dít is wat Jehovah sê,
wat die son gee as lig in die dag,
die wette van die maan en die sterre as lig in die nag,
wat die see en sy golwe onstuimig maak,
wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+
36 “‘As hierdie wette ooit sou verdwyn,’ sê Jehovah,
‘slegs dan sou die nageslag van Israel ophou om vir altyd ’n nasie voor my te wees.’”+