Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme.

  • Spreuke 15:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+

      maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+

  • Hosea 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandes

      en vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+

  • Miga 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Sal duisende ramme

      of tienduisende strome olie Jehovah bly maak?+

      Sal ek my eersgebore seun gee vir my opstandigheid,

      die vrug van my liggaam vir my sonde?+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel