Lukas 1:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die engel het geantwoord en vir haar gesê: “Heilige gees en krag van die Allerhoogste sal oor jou kom.+ Daarom sal die een wat gebore word, heilig wees+ en God se Seun+ genoem word. Lukas 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 want vandag is daar vir julle in die stad van Dawid+ ’n redder gebore,+ wat Christus die Here is.+
35 Die engel het geantwoord en vir haar gesê: “Heilige gees en krag van die Allerhoogste sal oor jou kom.+ Daarom sal die een wat gebore word, heilig wees+ en God se Seun+ genoem word.
11 want vandag is daar vir julle in die stad van Dawid+ ’n redder gebore,+ wat Christus die Here is.+