Jesaja 42:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+ Matteus 12:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde, wat ek* goedgekeur het!+ Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.
42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+
18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde, wat ek* goedgekeur het!+ Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.