-
2 Kronieke 28:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Koning Tilʹgat-Pilneʹser+ van Assiʹrië het later teen hom opgetrek en vir hom probleme veroorsaak,+ eerder as om hom te help. 21 Agas het vroeër die huis van Jehovah, die paleis van die koning+ en die huise van die hoë amptenare gestroop om ’n geskenk vir die koning van Assiʹrië te gee, maar dit het hom niks gehelp nie.
-