Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 4:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe het die buurvroue hom ’n naam gegee. Hulle het gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore,” en hulle het hom Obed+ genoem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.

  • 1 Samuel 17:58
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 58 Saul het toe vir hom gevra: “Wie se seun is jy, jong man?” Dawid het geantwoord: “Die seun van u kneg Isai,+ die Betlehemiet.”+

  • Matteus 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Die boek van die geskiedenis* van Jesus Christus,* die seun van Dawid,+ die seun van Abraham:+

  • Matteus 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Isai het die vader geword van Dawid,+ die koning.

      Dawid het die vader geword van Salomo,+ en sy ma was die vrou van Uriʹa.

  • Lukas 3:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Jesus+ was omtrent 30 jaar oud+ toe hy met sy werk begin het. Die mense het hom geken as die seun

      van Josef,+

      die seun van Heli,

  • Lukas 3:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 die seun van Isai,+

      die seun van Obed,+

      die seun van Boas,+

      die seun van Salmon,+

      die seun van Nagson,+

  • Handelinge 13:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Nadat hy hom verwyder het, het hy Dawid vir hulle as koning gegee,+ oor wie hy gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart.+ Hy sal alles doen wat ek wil hê.’ 23 God het volgens sy belofte uit die nageslag* van hierdie man vir Israel ’n redder gebring, Jesus.+

  • Romeine 15:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En Jesaja sê ook: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ die een wat kom om oor nasies te regeer.+ In hom sal nasies hulle hoop stel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel