Romeine 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En Jesaja sê ook: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ die een wat kom om oor nasies te regeer.+ In hom sal nasies hulle hoop stel.”+ Openbaring 22:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+
12 En Jesaja sê ook: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ die een wat kom om oor nasies te regeer.+ In hom sal nasies hulle hoop stel.”+
16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+