Psalm 118:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jah is my skuiling en my krag,en hy het my redding geword.+ Hosea 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar ek sal genade betoon aan die huis van Juda,+ en ek, Jehovah hulle God,+ sal hulle red. Ek sal hulle nie red met ’n boog of ’n swaard of met oorlog of met perde of met perderuiters nie.”+
7 Maar ek sal genade betoon aan die huis van Juda,+ en ek, Jehovah hulle God,+ sal hulle red. Ek sal hulle nie red met ’n boog of ’n swaard of met oorlog of met perde of met perderuiters nie.”+