Jeremia 50:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want ’n nasie het uit die noorde teen haar gekom.+ Dit maak haar land iets skokkends. Niemand woon in haar nie. Mens sowel as dier het gevlug,en hulle het weggegaan.” Jeremia 50:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 As gevolg van die woede van Jehovah sal sy nie bewoon word nie.+ Sy sal heeltemal verlate word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal geskok staaren fluit as gevolg van al haar plae.+ Jeremia 51:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+ Jeremia 51:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 En Babilon sal kliphope word,+’n lêplek van jakkalse,+iets skokkends en iets om oor te fluit,sonder ’n enkele inwoner.+ Openbaring 18:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel en dit in die see gegooi en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vinnige beweging neergegooi word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+
3 Want ’n nasie het uit die noorde teen haar gekom.+ Dit maak haar land iets skokkends. Niemand woon in haar nie. Mens sowel as dier het gevlug,en hulle het weggegaan.”
13 As gevolg van die woede van Jehovah sal sy nie bewoon word nie.+ Sy sal heeltemal verlate word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal geskok staaren fluit as gevolg van al haar plae.+
29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+
37 En Babilon sal kliphope word,+’n lêplek van jakkalse,+iets skokkends en iets om oor te fluit,sonder ’n enkele inwoner.+
21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel en dit in die see gegooi en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vinnige beweging neergegooi word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+