Spreuke 28:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 As iemand weier om die wet te gehoorsaam,is selfs sy gebed iets afskuweliks.+ Jesaja 59:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Julle eie oortredings het julle van julle God geskei.+ Julle sondes het veroorsaak dat hy sy gesig van julle af wegdraai,en hy weier om na julle te luister.+ Klaagliedere 3:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 U het toegang tot u met ’n wolk versper, sodat ons gebede u nie kan bereik nie.+
2 Julle eie oortredings het julle van julle God geskei.+ Julle sondes het veroorsaak dat hy sy gesig van julle af wegdraai,en hy weier om na julle te luister.+