2 Kronieke 29:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hiskiʹa+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë,+ net soos sy voorvader Dawid gedoen het.+ 2 Kronieke 32:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar koning Hiskiʹa en die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, het hieroor bly bid en God gevra om hulle te help.+
29 Hiskiʹa+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë,+ net soos sy voorvader Dawid gedoen het.+
20 Maar koning Hiskiʹa en die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, het hieroor bly bid en God gevra om hulle te help.+