2 Samuel 7:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jou huis en jou koninkryk sal vir ewig bestaan, en jou troon sal vir ewig stewig gevestig wees.”’”+ 17 Natan het al hierdie woorde aan Dawid oorgedra en hom van hierdie hele visioen vertel.+
16 Jou huis en jou koninkryk sal vir ewig bestaan, en jou troon sal vir ewig stewig gevestig wees.”’”+ 17 Natan het al hierdie woorde aan Dawid oorgedra en hom van hierdie hele visioen vertel.+