-
Sefanja 2:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Daarom, so waar as wat ek lewe,” sê Jehovah van die leërmagte, die God van Israel,
“Moab sal net soos Sodom word,+
en die Ammoniete soos Gomorʹra,+
’n plek vol brandnetels, ’n soutput en ’n plek wat permanent verwoes is.+
Die oorblywendes van my volk sal hulle beroof,
en die oorblyfsel van my nasie sal hulle verdryf.
-