Deuteronomium 4:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah sal julle onder die volke verstrooi,+ en net ’n paar van julle sal bly lewe+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf. Deuteronomium 24:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “Wanneer julle die vrugte van julle olyfbome afslaan, mag julle dit nie ’n tweede keer doen nie. Wat oorbly, moet gelos word vir die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee.+
27 Jehovah sal julle onder die volke verstrooi,+ en net ’n paar van julle sal bly lewe+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf.
20 “Wanneer julle die vrugte van julle olyfbome afslaan, mag julle dit nie ’n tweede keer doen nie. Wat oorbly, moet gelos word vir die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee.+