Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Miga 3:1-3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ek het gesê: “Luister asseblief, hoofde van Jakob

      en leiers van die huis van Israel.+

      Behoort julle nie te weet wat reg is nie?

       2 Maar julle haat wat goed is+ en is lief vir wat sleg is.+

      Julle trek die velle van my volk af, en die vlees van hulle gebeente.+

       3 Julle eet ook die vlees van my volk+

      en trek hulle velle af.

      Julle breek hulle bene en slaan dit stukkend,+

      soos vleis wat in ’n pot gekook gaan word.

  • Lukas 13:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak en die mense wat na haar gestuur is, met klippe doodgooi+ – hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak! Maar julle wou my nie toelaat nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel