1 Korintiërs 15:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 As ek, soos ander mense,* in Efeʹse+ met wilde diere geveg het, wat help dit my? As die dooies nie opgewek gaan word nie, “laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf”.+
32 As ek, soos ander mense,* in Efeʹse+ met wilde diere geveg het, wat help dit my? As die dooies nie opgewek gaan word nie, “laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf”.+