Genesis 10:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het,+ Esegiël 27:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die inwoners van Sidon en van Arwad+ was jou roeiers. Jou eie vaardige manne, o Tirus, was jou matrose.+
8 Die inwoners van Sidon en van Arwad+ was jou roeiers. Jou eie vaardige manne, o Tirus, was jou matrose.+