-
Sefanja 3:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Roep van vreugde uit, o dogter van Sion!
Juig, o Israel!+
Wees vreugdevol en verheug jou met jou hele hart, o dogter van Jerusalem!+
15 Jehovah het die oordele teen jou verwyder.+
Hy het jou vyand laat wegdraai.+
Die Koning van Israel, Jehovah, is by jou.+
Jy sal nie meer enige rampspoed vrees nie.+
-