Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Hy sal die bewoonde aarde* in regverdigheid oordeel.+

      Hy sal regverdige regsbesluite vir die nasies neem.+

  • Psalm 58:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak gesien het.+

      Sy voete sal vol van die bloed van die goddeloses wees.+

      11 Dan sal mense sê: “Daar is beslis ’n beloning vir die regverdige.+

      Daar is wel ’n God wat op die aarde oordeel.”+

  • Psalm 85:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Getrouheid sal uit die aarde spruit,

      en regverdigheid sal uit die hemel afkyk.+

  • Psalm 85:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Regverdigheid sal voor hom uit gaan+

      en ’n pad vir sy voetstappe maak.

  • Psalm 96:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 voor Jehovah, want hy kom.*

      Hy kom om die aarde te oordeel.

      Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+

      en die volke met sy getrouheid.+

  • Psalm 97:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Daar is digte, donker wolke reg rondom hom.+

      Regverdigheid en geregtigheid is die fondament van sy troon.+

  • Jesaja 61:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want soos die aarde plante laat uitspruit,

      en soos ’n tuin die saad laat opkom wat daarin gesaai is,

      so sal die Soewereine Heer Jehovah

      regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel