Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+

  • Nehemia 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar as julle na my terugkeer en my gebooie onderhou en gehoorsaam, sal ek julle bymekaarmaak,+ al is julle tot aan die einde van die hemel verstrooi, en ek sal julle na die plek toe bring wat ek vir my naam uitgekies het.’+

  • Jesaja 11:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In daardie dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer, om die oorblyfsel van sy volk terug te bring uit Assiʹrië,+ Egipte,+ Patros,+ Kus,+ Elam,+ Siʹnear,* Hamat en die eilande van die see.+ 12 Hy sal ’n banier* vir die nasies oprig en dié van Israel wat verstrooi is, versamel.+ En hy sal dié van Juda wat verstrooi is, uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+

  • Amos 9:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+

      en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+

      Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+

      en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel