Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

  • Jesaja 11:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel van sy volk,+

      soos daar vir Israel was toe hulle uit Egipte gekom het.

  • Hosea 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Hulle sal nie in die land van Jehovah bly woon nie.+

      Eʹfraim sal na Egipte terugkeer,

      en in Assiʹrië sal hulle eet wat onrein is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel