Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 En baie volke sal gaan en sê:

      “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovah,

      na die huis van die God van Jakob.+

      Hy sal ons sy weë leer,

      en ons sal dit volg.”+

      Want die wet* sal uit Sion kom,

      en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Jesaja 25:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Op hierdie berg+ sal Jehovah van die leërmagte vir al die volke

      ’n feesmaal voorberei met heerlike* geregte,+

      ’n feesmaal met goeie* wyn,

      met heerlike geregte vol murg,

      met goeie, gesuiwerde wyn.

  • Jesaja 52:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+

      Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!

      Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+

  • Jeremia 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 In daardie tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem,+ en al die nasies sal in Jerusalem bymekaargebring word om die naam van Jehovah te loof,+ en hulle sal nie meer hardkoppig wees en hulle goddelose hart volg nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel