Jesaja 65:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 ’n volk wat my heeltyd in my gesig beledig,+wat in die tuine+ offerandes bring en op bakstene offerrook laat opgaan. Jesaja 66:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.
3 ’n volk wat my heeltyd in my gesig beledig,+wat in die tuine+ offerandes bring en op bakstene offerrook laat opgaan.
17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.