Jesaja 51:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hierdie twee dinge het oor jou gekom: Vernietiging en verwoesting, hongersnood en die swaard!+ Wie sal met jou simpatiseer? Wie sal jou vertroos?+ Klaagliedere 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die paaie na Sion treur, want niemand kom na die fees toe nie.+ Al haar poorte is verwoes.+ Haar priesters sug. Haar jong vroue* treur, en sy kry bitter swaar.
19 Hierdie twee dinge het oor jou gekom: Vernietiging en verwoesting, hongersnood en die swaard!+ Wie sal met jou simpatiseer? Wie sal jou vertroos?+
4 Die paaie na Sion treur, want niemand kom na die fees toe nie.+ Al haar poorte is verwoes.+ Haar priesters sug. Haar jong vroue* treur, en sy kry bitter swaar.