19 Julle ontheilig my by my volk vir hande vol gars en vir stukkies brood.+ Julle maak mense dood wat nie behoort te sterf nie en julle laat mense bly lewe wat nie behoort te lewe nie. En julle doen dit deur vir my volk te lieg, wat na julle leuens luister.”’+