-
Jeremia 37:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Dít is wat julle vir die koning van Juda moet sê, wat julle na my toe gestuur het om my vir leiding te vra: “Die leërmag van Farao wat julle kom help, sal na hulle land, Egipte, moet teruggaan.+ 8 En die Galdeërs sal terugkom en teen hierdie stad veg en dit inneem en dit met vuur verbrand.”+
-