Amos 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar jy mag nie meer in Bet-El profeteer nie,+ want dit is die heiligdom van ’n koning+ en die huis van ’n koninkryk.” Amos 7:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hoor dan nou die woord van Jehovah: ‘Jy sê: “Moenie teen Israel profeteer nie,+ en moenie ’n oordeelsboodskap teen die huis van Isak verkondig nie.”+
13 Maar jy mag nie meer in Bet-El profeteer nie,+ want dit is die heiligdom van ’n koning+ en die huis van ’n koninkryk.”
16 Hoor dan nou die woord van Jehovah: ‘Jy sê: “Moenie teen Israel profeteer nie,+ en moenie ’n oordeelsboodskap teen die huis van Isak verkondig nie.”+