11Die leiers van die volk het in Jerusalem gewoon,+ maar die res van die volk het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in Jerusalem, die heilige stad, te woon, terwyl die ander nege in ander stede gewoon het.
17 “Roep nog ’n keer uit en sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “My stede sal weer oorloop van goedheid. En Jehovah sal Sion weer vertroos+ en Jerusalem weer uitkies.”’”+