Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 12:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 By die inwyding van die mure van Jerusalem het hulle na die Leviete gesoek en hulle uit al die plekke waar hulle gebly het, na Jerusalem gebring om die inwyding met blydskap, met dankliedere+ en met simbale, snaarinstrumente en harpe te vier.

  • Jesaja 61:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 om te sorg vir dié wat oor Sion treur,

      om hulle ’n versiering vir hulle kop te gee in die plek van as,

      vreugdeolie in die plek van rou,

      die mantel van lof in die plek van ’n mismoedige gees.

      En hulle sal groot bome van regverdigheid genoem word,

      wat deur Jehovah geplant is, sodat hy verheerlik kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel