Hosea 2:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 ‘In daardie dag sal ek antwoord,’ sê Jehovah,‘ek sal die hemel antwoord,en die hemel sal die aarde antwoord,+22 en die aarde sal die graan en die nuwe wyn en die olie antwoord,en hulle sal Jisʹreël* antwoord.+
21 ‘In daardie dag sal ek antwoord,’ sê Jehovah,‘ek sal die hemel antwoord,en die hemel sal die aarde antwoord,+22 en die aarde sal die graan en die nuwe wyn en die olie antwoord,en hulle sal Jisʹreël* antwoord.+