Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 22:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Jy was vol onrus,

      ’n lawaaierige stad, ’n vreugdevolle stad.

      Dié wat in jou gesterf het, is nie met die swaard doodgemaak nie,

      en hulle het ook nie in die oorlog gesterf nie.+

  • Klaagliedere 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, klap hulle hande spottend oor jou.+

      Hulle fluit verbaas+ en skud hulle koppe oor die dogter van Jerusalem en sê:

      “Is dít die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is absoluut pragtig, die vreugde van die hele aarde’?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel