Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!

      Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+

      Ek het my gees in hom geplaas.+

      Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+

  • Jesaja 42:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Hy sal nie swak word of geknak word totdat hy geregtigheid op die aarde gevestig het nie.+

      Die eilande wag ook vir sy wet.*

  • Jesaja 60:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En jou hele volk sal regverdig wees.

      Hulle sal die land vir ewig besit.

      Hulle is die spruit wat ek geplant het,

      die werk van my hande,+ sodat ek verheerlik kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel