-
Jesaja 30:23, 24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+ 24 En die beeste en die donkies wat die grond bewerk, sal voer eet waaruit die kaf verwyder is en waarby suring gevoeg is.
-