-
2 Konings 17:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Maar die koning van Assiʹrië het uitgevind dat Hoseʹa betrokke was by ’n sameswering, want Hoseʹa het boodskappers na koning So van Egipte+ gestuur en het nie die skatting* aan die koning van Assiʹrië betaal soos in vorige jare nie. Daarom het die koning van Assiʹrië hom vasgebind en in die tronk opgesluit.
-