-
2 Konings 19:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Die knegte van koning Hiskiʹa het by Jesaja aangekom,+ 6 en Jesaja het vir hulle gesê: “Gaan sê vir julle heer: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het nie, die woorde waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my belaster het nie.+ 7 Ek gaan ’n gedagte by hom laat opkom, en hy sal ’n berig hoor en na sy eie land terugkeer. En ek sal hom in sy eie land deur die swaard laat val.”’”+
-