-
2 Konings 19:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou gebed in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië+ gehoor.+ 21 Dít is wat Jehovah oor hom sê:
“Die maagdelike dogter van Sion verag jou, sy lag jou uit.
Die dogter van Jerusalem skud haar kop vir jou.
-