20 In daardie dag sal die oorblywendes van Israel
en die oorlewendes van die huis van Jakob,
nie meer staatmaak op die een wat hulle geslaan het nie,+
maar hulle sal met getrouheid op Jehovah,
die Heilige van Israel, vertrou.
21 Net ’n oorblyfsel, die oorblyfsel van Jakob,
sal terugkeer na die Magtige God.+